Laerskool Oosterkruin Primary

Laerskool Oosterkruin waar u kind ons erns is!

Oosterkruin Primary where your child is our concern!

Akademie / Academics

Sport

Kultuur / Culture

Laerskool Oosterkruin is in 1993 op die been gebring. Oosterkruin dien die gemeenskappe van Elandsfontein, Marlands, Woodmere, Homestead, Primrose-Oos, Gerdview, Sunnyridge, Edenvale en Klopperpark. Die skool het in 2016 sy eerste Graad 1 Engelse klas begin. Mnr C.J. Kruger was tot Maart 2021 die hoof. Mnr P.J. Greyling is aangestel as hoof vanaf 1 Oktober 2021. Die skool rus op 3 pilare, naamlik Akademie, Sport en Kultuur. Hierdeur ontwikkel ‘n goed gebalanseerde kind.

Oosterkruin Primary started in 1993. It serves the communities of Elandspark, Marlands, Woodmere, Homestead, Primrose East, Gerdview, Sunnyridge, Edenvale, and Klopperpark. The school started with an English Grade 1 class in 2016. Mr. C.J. Kruger was principal until March 2021. Mr. P.J.Greyling was appointed as principal from October 1, 2021. The school rests on 3 pillars, namely Academy, Sport and Culture. This develops a well-balanced child.

Bly op hoogte met die nuutste gebeure en nuus deur die D6 School Communicator-toep af te laai. Besoek ons Facebook-blad om te sien hoeveel ons kinders en personeel dit geniet om by die skool te wees.

Keep up to date with the latest news and events by downloading the D6 School Communicator app. Visit our Facebook page to see how much our children and staff enjoy being at school.